DIGIBOODSKAP | Psalm 14 – Johannes Nortier – 9 Oktober 2022 in 2023

laatste update: 11-2023


WELLINGTON DIGIBOODSKAP
Johannes Nortier
9 Oktober 2022
.

Hoe kan Psalm 14 ons help om te bepaal hoe die som van ons lewe lyk en of daar ’n mooi, vol melodie uit ons lewe klink.
.

SKRIFLESING
Psalm 14
.

DANKOFFERS
Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER (besonderhede aan die einde van DIGIBOODSKAP video)

NG Wellington-Noord
NG Kerk Wellington
ABSA – Wellington
Tjek: 430-580-019

Wellington Moederkerk
NG Kerk Wellington
ABSA – Wellington
Tjek: 430-580-000

3 gedachten over “DIGIBOODSKAP | Psalm 14 – Johannes Nortier – 9 Oktober 2022 in 2023”

  1. Dankie vir die Digidiens ons het nou baie om oor na te dink en die regte besluite te maak. Kom dank nou almal God met hart en mond en hande…Amen 🙏

  2. Baie dankie Johannes…dit is n wonderlike boodskap!…ons kan niks sonder God by ons, doen nie!!

Reacties zijn gesloten.